Jaarboeke

Vakdidaktiek van Toerisme 400


 
Modulekode VTO 400
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Algemene oorsig ten opsigte van Toerisme; kommunikasie in toerisme; ekotoerisme; geografiese toerisme; tegnologie in toerisme; basiese rekeningkunde; beroepsmoontlikhede in toerisme; wêreldperspektiewe ten opsigte van toerisme; toerismemarkte en die bemarking van toerisme.
Modulekrediete 24.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Geesteswetenskaplike Opvoedkun
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences